Jy was nog nooit bdoel vir my nie

• Written by 

Baba ek is versieke
Dat jy is op soek na beter
Ek het gdog dit is liefde
Maar dit wasie
Ek kanii glo dat ek soe dom wasie
Glo my girl as ek serh vir jou sal ek nie misie
Van Jou optrede gee my nie lusie
En moenie dink dat ek vat jou in jou gsigie
Ek het gpromise dat ek sal nooit my hand vi jou lugii
Maar jy het my gebriek
Omte dink dat die warmte binne my is verniet
It voel soes n bullet was deur my hart gskiet
Hoe kan ek aanbeweeg en net vergiet
Omte dink ek het geprobeer om
Ons se verhouding te red
Naai wet ek het alles gegie wat ek het
Maar jyt dit nie waardeer nie
Nooit glo ek in liefde meer nie
 
 
 
Jy was nog nooit bedoel vir my nie
En is crazy van op n tyd was jy my alles my baby
Die 1 sonder wie ek nie asem kry nie
Ek kanii glo jy doen dit an my nie
is crazy hoe dinge change
Alles sonder jou voel soe strange
Dit voel ek is vas gevang in n cage
Ek soek net n bietjie space
Serh my hoe kyk ek in jou face
Met soeveel rage
 
 
Ek gaanie serh ek is in pain nie
ek hoef dit an niemand te explain nie
En baba ek gaan nie huil nie
Van almal serh j lykii reg sonder my nie
Is crazy n mooi dame chage in n ugly lady
Is n les vir jou om nie goeie mense te play nie
Want j gaan kak spuit is
Nie lankie dan gaan dit jou tyd is
Waar jy in jou hande hyl
En vra hoekom gebeer dit saamet my
Is net die lord se way
Om jou vir jou sondes trug te kry
Jy gaan die selfde oorkom vir wat j gedoen it aan my
Ek is versieke ek gaan liefde kry
Terwyl jy an depressy lui
Jy het gdog dat ek sal nooit ytvind
Wat jy doenie
Ek het nooit gewiet jys soe creul nie
Maar vir my gaan jy nie fool nie
En moenie worrie nie
Ek wiet jy het it nie
bedoel nie
But is te laat vir dit
Jy jou self in die sitsuasie gsit
Dankie vader u my oe oopgemaak it
 
 
 
Jy was nog nooit bedoel vir my nie
En is crazy van op n tyd was jy my alles my baby
Die 1 sonder wie ek nie asem kry nie
Ek kanii glo jy doen dit an my nie
is crazy hoe dinge change
Alles sonder jou voel soe strange
Dit voel ek is vas gevang in n cage
Ek soek net n bietjie space
Serh my hoe kyk ek in jou face
Met soeveel rage
 
 
 
 
 
 
 

Feedback & Comments

About the Artist

Youngfears
Member since June 30 2025

View the Blueprint (?)


Cookin' something up, just wait a sec...