BUILDING BLUEPRINT
Next level lyrical insight is a moment away.
Lyrical Analysis of...
Jy was nog nooit bdoel vir my nie
- Baba ek is versieke
- Dat jy is op soek na beter
- Ek het gdog dit is liefde
- Maar dit wasie
- Ek kanii glo dat ek soe dom wasie
- Glo my girl as ek serh vir jou sal ek nie misie
- Van Jou optrede gee my nie lusie
- En moenie dink dat ek vat jou in jou gsigie
- Ek het gpromise dat ek sal nooit my hand vi jou lugii
- Maar jy het my gebriek
- Omte dink dat die warmte binne my is verniet
- It voel soes n bullet was deur my hart gskiet
- Hoe kan ek aanbeweeg en net vergiet
- Omte dink ek het geprobeer om
- Ons se verhouding te red
- Naai wet ek het alles gegie wat ek het
- Maar jyt dit nie waardeer nie
- Nooit glo ek in liefde meer nie
- Jy was nog nooit bedoel vir my nie
- En is crazy van op n tyd was jy my alles my baby
- Die 1 sonder wie ek nie asem kry nie
- Ek kanii glo jy doen dit an my nie
- is crazy hoe dinge change
- Alles sonder jou voel soe strange
- Dit voel ek is vas gevang in n cage
- Ek soek net n bietjie space
- Serh my hoe kyk ek in jou face
- Met soeveel rage
- Ek gaanie serh ek is in pain nie
- ek hoef dit an niemand te explain nie
- En baba ek gaan nie huil nie
- Van almal serh j lykii reg sonder my nie
- Is crazy n mooi dame chage in n ugly lady
- Is n les vir jou om nie goeie mense te play nie
- Want j gaan kak spuit is
- Nie lankie dan gaan dit jou tyd is
- Waar jy in jou hande hyl
- En vra hoekom gebeer dit saamet my
- Is net die lord se way
- Om jou vir jou sondes trug te kry
- Jy gaan die selfde oorkom vir wat j gedoen it aan my
- Ek is versieke ek gaan liefde kry
- Terwyl jy an depressy lui
- Jy het gdog dat ek sal nooit ytvind
- Wat jy doenie
- Ek het nooit gewiet jys soe creul nie
- Maar vir my gaan jy nie fool nie
- En moenie worrie nie
- Ek wiet jy het it nie
- bedoel nie
- But is te laat vir dit
- Jy jou self in die sitsuasie gsit
- Dankie vader u my oe oopgemaak it
- Jy was nog nooit bedoel vir my nie
- En is crazy van op n tyd was jy my alles my baby
- Die 1 sonder wie ek nie asem kry nie
- Ek kanii glo jy doen dit an my nie
- is crazy hoe dinge change
- Alles sonder jou voel soe strange
- Dit voel ek is vas gevang in n cage
- Ek soek net n bietjie space
- Serh my hoe kyk ek in jou face
- Met soeveel rage
What is a Blueprint?
A blueprint is like a report card for your lyrics. It contains a lyrical breakdown and analysis of all the words, syllables, and rhymes in your song.
Learn More >